Alandra Makelaars is ‘n gevestigde korttermynmakelaar wat vir die afgelope 13 jaar onafhanklik handeldryf in Potchefstroom. By ons is kliënte nie net ‘n polisnommer nie, maar familie met wie ons persoonlike diens lewer. Alandra Makelaars is ‘n goedgekeurde finansiële diensverskaffer. Ons is by die Raad vir Finansiële Dienste geregisteer. Alandra is ook ‘n lid van Masthead - die grootste makelaarsnetwerk in Suid-Afrika.
Ons visie en missie is om ons kliënt die beste gehalte diens, en die beste produkte wat in die mark beskikbaar is, te bied. Ons wil die nommer EEN keuse wees vir ons kliënte.
|
|

Die gesig van Alandra Makelaars: Greyling Fourie
|